In His Own Words
About Him
Hi julle, my naam is Ollie.
Ek word November 55, het 36 jaar lank diens gedoen in die Weermag, Vloot en Army. Ek het Vier jaar terug bedank.
Ek bly nou in namakwaland weskus in 'n plaas huisie met my eie water en krag so ek het nie eskom en water probleme nie.
Ek glo in my skepper en dat Jesus se bloed ons gereining het.
Ek kan lekker bak en brou, hou van die lewe, mossels gaan kry teen die see en kreef in seisoen.
Ek het nie veel om te bied nie, behalwe my liefde, eerlikheid en opregtheid aan daardie spesiale persoon.
Te lank alleen so tyd vir n pasmaat, wat hier by my in veiligheid wil kom woon, Namakwaland.
Onthou dit nie die stadslewe nie. Daar baie wat ek kan doen van kosmaak, wasgoed was, brood bak, goed regmaak, Ek gedigte skryf, ag wat eninge ding...hands on mens soos hulle se.
Ek hou van skelm soentjie gee, cuddles en drukkies en sommer net ietsie maak om te se dankie.
Ek is ,n kind van die Here en lewe onder sy genade.
Ek rook nog so nou en dan en ek drink net n bier. Geen ander drank nie. Ek was in 1985 75kg in matriek.... vandag weeg ek 76kg.
Lang boodskap, maar as jy alleen is en eensaam is want ek weet dit eet jou binneste dan kan ons kyk. Hier gaan ek bly.
Al wat ek aan die toekomstige dame kan belowe is al my aandag en liefde.
Kom ons kyk
Groete
Ollie
About His Ideal Match
Moet die lewe wil geniet en weet dat sy geliefd voel.
Sy sal spesiaal moet wees om in namakwaland in ,n plaas huisie te wil bly waar dit baie stil is, maar tog ook so veilig.
As sy die eensaamheid van alleen wees wil los en regtig geliefd wil voel...sal jy veilig wees...sy moet haar eie mens wees en Jesus lief he.
Wees eerlik, opreg, gesels as iets pla, en moet nie skel taal gebruik
Res kan ons later oor praat.
What His Friends Say
namakwalandollie hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Garies (Plaas huis wes van Garies), Northern Cape, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
56 | |
Star Sign: |
Scorpio | |
Height: |
184cm (6' 0.4") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Occasional | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Retired | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
40 - 50 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Average; Curvaceous | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
Any | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
No; Yes, not living with me; Yes, living with me sometimes | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
On Welfare/Benefits; Struggling; Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Well-behaved |
Eyesight: |
I've got 20/20 vision |
Body Hair: |
Average |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Daring; Easy going; Mild; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Charity; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Kindness; Mercy; Patience; Self-control; Tolerance |
Fashion Sense: |
Contemporary (I'm cool, but I don't need labels) |
Favourite Colour: |
Blue |
Date Activities: |
Walking on the beach |
Music Preferences: |
Alternative; Classical; Country & Western; Gospel / Religious |
Reading: |
It's just OK |
Books: |
Fantasy; Religious; Self-help |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Action / Adventure; Cooking / Baking; Documentaries; Movie Channels; Nature / Wildlife |
Interests: |
Auto repair; Cooking; Gardening; Healthy living; Singing; Woodworking; Writing poetry |
Sports: |
Camping; Hiking; Martial arts; Running; Snorkeling |
Food: |
Doesn't matter |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I'm retired |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got brothers |
Family Closeness: |
We're very close |
Willing to Relocate: |
I'm unlikely to move |
Animals: |
I like animals |
Pets (Have): |
Cat(s); Dog(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Showing affection in public |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Erotica; Sarcasm; Skinny dipping; Tattoo(s); Thrill seeking |
Religious Attendance: |
Doesn't apply |
Dream Home: |
Cottage in the country |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Sailing the seven seas |
Feelings about using Chat 24: |
Excited |